Skip to content

Election Day

Days
Hours
Minutes
Seconds

Tennis: Swiatek mik vandag na haar derde Kataarse Ope-titel

# Tennis: Die wêreld nommer een, Iga Swiatek van Pole, mik vandag na haar derde Kataarse Ope-titel. Sy het die eindstryd gehaal toe die Tsjeg Karolina Poliskova weens ‘n besering moes onttrek aan hulle halfeindstryd. Pliskova het Naomi Osaka van Japan in die vorige ronde verslaan. Swiatek probeer om die eerste vrou te word om ‘n WTA-toernooi drie jaar na mekaar te wen na Serena Williams in die Miami-ope tussen 2013 en ’15. Sy speel vanmiddag teen Elena Rybakina van Kazakstan.