Skip to content

Tennis: Swiatek klop Cirstea en Osaka is weer op die wenpad in Katar Ope [KLANK]

# Tennis: Die tweemalige verdedigende kampioen, Iga Swiatek, het die Roemeen, Sorana Cirstea, gemaklik met 6-1 en 6-1 verslaan in die tweede ronde van die Katar Ope in Doha. Die Pool wil die eerste een wees wat die titel drie keer inpalm. Die viermalige major-kampioen van Japan, Naomi Osaka, het haar eerste ronde teen Caroline Garcia van Frankryk met 7-5 en 6-4 gewen. Victoria Azarenka van Belarus wat die toernooi al twee keer gewen het, het met Magdalena Frech van Pole afgereken. Swiatek, wat gister haar 90ste week as wêreld-nommer-een afgeskop het, sê sy is trots op haar prestasies:

ENG SwiatekOnAchievements