Skip to content

Tennis: Swiatek en Raducanu meet kragte in Stuttgart Ope-kwarteindstryd [KLANK]

# Tennis: Die verdedigende kampioen, Iga Swiatek van Pole, kom in die kwarteindronde van die Stuttgart Ope teen die Brit Emma Raducanu te staan. Swiatek het die Belg Elise Mertens 6-3, 6-4 geklop om die kwarteindronde die derde agtereenvolgende jaar te haal. Raducanu het die Tsjeggiese tiener, Linda Noskova, 6-stroop, 7-5 verslaan. Jasmine Paolini van Italië het die sewende gekeurde Ons Jabeur van Tunisië in skoon stelle afgeransel. Raducanu, wat verlede seisoen deur beserings geteister is, sê sy is bly sy kan weer goed speel:

ENG RaducanuOnPlaying