Skip to content

Election Day

Days
Hours
Minutes
Seconds

Tennis: SA-rolstoelster Donald Ramphadi jaag medaljes by BNP Paribas World Team-beker [KLANK]

# Tennis: Suid-Afrika en Afrika se nommer een rolstoelspeler, Donald Ramphadi, verteenwoordig Tennis Suid-Afrika by die BNP Paribas World Team-beker in Turkye. Dit word van Maandag tot Saterdag gespeel en Ramphadi het sy oog op medaljes vir sy land. Die nasionale groep van vier spanne in verskeie kategorië is oorgehaal vir die kompetisie. Ramphadi is ook opgewonde oor die Olimpiese Spele in Parys, Frankryk. Hy vertrek vandag na Turkye:

ENG-RamphadiOnTournament