# Tennis: Nick Kyrgios doen ‘n beroep dat die Australiese Ope wat in Januarie sal plaasvind, gekanselleer word. Hy sê dit is moreel verkeerd om atlete te dwing om teen Covid-19 ingeënt te word. Victoria se premier, Daniel Andrews, weier tans om uitsonderings te maak sodat spelers wat nie ingeënt is nie aan die eerste Grand Slam-toernooi van die jaar kan deelneem. Kyrgios sê hy dink aan die mense van Melbourne wat lank ingeperk was:
Speel klankgreep: ENG KyrgiosOnAussieOpen