Skip to content

Tennis: Lloyd Harris toon belofte voor Franse Ope

# Tennis: Lloyd Harris herwin skynbaar sy beste vorm, as Suid-Afrika se enigste hoop in die internasionale toernooireekse. Na ‘n onderbreking weens beserings, het Harris verlede jaar ’n terugkeer gemaak. Hy het aan al vier Grand Slam-toernooie deelgeneem, maar het nie in een verder as die tweede ronde gevorder nie. Harris toon nou glo belowende vorm voor die Franse Ope wat later vandeesmaand by Roland Garros begin.