Skip to content

Election Day

Days
Hours
Minutes
Seconds

Tennis: Katie Volynets wen langste tenniswedstryd tot dusver in 2024 [KLANK]

# Tennis: Die Amerikaanse kwalifiseerder Katie Volynets het die langste vrouewedstryd vanjaar in die eerste ronde van die Charlestonse Ope gewen. Die 22-jarige het Arantxa Rus van Nederland in drie uur en 43 minute 6-2, 6-7, 7-6 oorrompel. Caroline Wozniacki van Denemarke het McCartney Kessler van Amerika met 6-stroop, 6-1 uitgestof. Die Amerikaner Amanda Anisimova het die eerste keer sedert die Australiese Ope gespeel en het Alize Cornet van Frankryk 6-3, 6-stroop geklop. Anisimova sê sy is bly om weer op die speellys te wees:

ENG AnisimovaOnPlaying