# Tennis: Die wêreld nommer een, Novak Djokovic, beskou die Spanjaard Carlos Alcaraz, die Italianer Jannik Sinner en Holger Rune van Denemarke as die volgende Groot Drie van die spel. Die 36-jarige Serwiër het Sinner gister verslaan om die ATP-jaareindtoernooi vir ʼn rekord sewende keer te wen. Volgens Djokovic wil hy aanhou speel terwyl hy nog die trio kan verslaan:
Tennis: Geen uittreeplanne terwyl Djokovic aanhou wen
ENG Novak Djokovic