Skip to content

Election Day

Days
Hours
Minutes
Seconds

Tennis: Felix Auger-Alliassime van Kanada deur na eindstryd van Madrid-ope

# Tennis: Felix Auger-Alliassime is deur na die eindstryd van die Madrid-ope nadat Jiri Lehecka van die Tjeggiese Republiek na net ses spelle in die eerste stel weens ‘n besering moes onttrek. Die Kanadees kom nou in die eindstryd te staan teen die sewende gekeurde Andrey Rublev van Rusland. Hy het die twaalfde gekeurde Amerikaner Taylor Fritz in die ander halfeindstryd 6-4, 6-3 geklop.