Skip to content

Beast Mtawarira ondersteun Universiteit Stellenbosch se jaarlikse Stap vir Geregtigheid [KLANK]

# Die Springbok-legende Tendai “Beast” Mtawarira sal Sondag aan die Universiteit Stellenbosch se jaarlikse Stap vir Geregtigheid deelneem. Die geleentheid is deel van die #Action4Inclusion-veldtog van skarefinansiering vir studenteskuld. Die universiteit se woordvoerder, Martin Viljoen, sê die staptog is ‘n bewys van die mag van eenheid, empatie en aksie om verskille te oorbrug en ‘n gemeenskap te skep waarin almal tuis voel:

AFR MartinonWalk

AFR MartinonWalk