# Gauteng se LUR vir Gesondheid en Welstand, Nomantu Nkomo-Ralehoko, vier vandag die Tembisa Provinsiale Tersiêre Hospitaal, wat sy 50ste jaar herdenk. Die hospitaal is in 1974 gestig. Die woordvoerder van die departement, Motalatale Modiba, sê Tembisa-hospitaal is die hoeksteen van gehalte gesondheidsorg, het ‘n uitwerking gehad op talle lewens en groei en ontwikkel saam met die groeiende bevolking wat hy bedien.
Tembisa-hospitaal vier 50 jaar van sy uitwerking op lewens [KLANK]
ENG MotalataleonTembisaHospital