Skip to content

Televisievervaardiger en twee medewerkers staan ​​tereg op 18 aanklagte van belastingbedrog in R26-miljoen-skema [KLANK]

# Die televisievervaardiger, Dumakude Ndlovu, en twee medewerkers is borgtog toegestaan ​​na hulle verskyning in die Palm Ridge  Gespesialiseerde Handelsmisdaadhof  op aanklagte van belastingbedrog van altesaam 26-miljoen-rand. Ndlovu is op borgtog van 100-duisend-rand vrygelaat, terwyl sy medebeskuldigdes, Rodney Mutsharini en Maxwell Mloyi, elkeen 50-duisend-rand borgtog toegestaan is. ‘n Woordvoerder van die Ondersoekdirektoraat, Henry Mamothame, sê die beskuldigdes moet weekliks by die polisie aanmeld. Hulle verskyn op 11 November weer in die hof:

ENG MamothameOnFraud