Skip to content

Teddy Bear-stigting dagvaar regering vir verontagsaming van Nasionale Kinderbeskermingsregister [KLANK]

# Die drukgroep SECTION27, wat die Teddy Bear-stigting verteenwoordig, het die Hooggeregshof in Pretoria genader met ‘n aansoek vir ‘n bevel teen verskeie departemente om die Nasionale Kinderbeskermingsregister op datum te hou en te implementeer. Die aansoek spruit uit ‘n saak in 2022 waarin ‘n leerder by ‘n skool in Noordwes deur ‘n opsigter verkrag is. Zeenat Sujee van SECTION27 sê die skool se beheerliggaam en die provinsie se Onderwysdepartement het versuim om al die nodige stappe te doen om die opsigter aanspreeklik te hou:

ENG SujeeOnVetting