Skip to content

Election Day

Days
Hours
Minutes
Seconds

TB-hospitale in Oos-Kaap gesluit weens afname in aanvraag [KLANK]

# TB-hospitale in die Oos-Kaap is gesluit weens ‘n afname in aanvraag. Volgens die LUR vir Gesondheid Nomakhosazana Meth het die aantal pasiënte wat hospitalisasie nodig het oor die jare afgeneem. Sy beskou dit as ‘n teken dat die provinsie vordering maak met TB-behandeling. Meth vra alle TB-pasiënte om vol te hou met hulle behandeling:

ENG-MethOnTreatment