Skip to content

Election Day

Days
Hours
Minutes
Seconds

Taxiverenigings het nog nie besluit oor pendeltariefverhogings nie [KLANK]

# Taxiverenigings het nog nie besluit oor die moontlike verhoging van pendeltariewe nie te midde van ʼn brandstofprysverhoging. Die Departement van Minerale Bronne en Energie het stygings van 65-sent vir 93 loodvrye en 67-sent vir 95 loodvrye petrol aangekondig. Die National Taxi Alliance het verklaar hoewel hulle kennis neem van die stygings was daar nog nie binne die bedryf enige raadpleging oor tariefverhogings nie. Intussen het ʼn woordvoerder van Santaco, Rebecca Pala, voorgestel dat indien daar tariefverhogings moet wees, dit binne redelike perke moet bly:

ENG-PalaOnFares