Skip to content

Election Day

Days
Hours
Minutes
Seconds

Tax Justice SA waarsku teen mafia-staat bedreiging te midde van verwagte sondebelasting verhogings [KLANK]

# Tax Justice South Africa waarsku oor potensiële verhogings in sondebelasting wat in volgende week se begroting aangekondig sal word, kan die weg baan vir misdaad-netwerke en Suid-Afrika in die rigting van ‘n mafia-staat stuur. Die minister van Finansies, Enoch Godongwana, sal na verwagting beduidende aksynsbelastingverhogings op alkohol en tabakprodukte aankondig. Die stigter, Yusuf Abramjee, sê onvolhoubare aksynsbelasting en onbeheersde onwettige handel kos die land jaarliks 100-miljard-rand. Abramjee vra bestaande wette moet afgedwing word om ondernemings, werksgeleenthede en noodsaaklike inkomste te beskerm:

ENG AbramjeeOnSinTax