Skip to content

Swartland, Overstrand en Mosselbaai se polisie-eenhede beveilig gemeenskappe [KLANK]

# Die Wes-Kaapse LUR vir Polisie-oorsig en Gemeenskapsveiligheid, Reagen Allen, sê die voortgesette ingryping van die honde-eenhede en dié vir landelike veiligheid van Mosselbaai, Overstrand en Swartland, wys hoe ongemaklik die lewe vir misdadigers gemaak word. Tussen die 22ste van verlede maand en verlede Sondag het dié eenhede en wetstoepassingsagentskappe 36 verdagtes vir verskeie misdade vasgetrek. Allen sê die provinsiale regering werk daaraan gemeenskappe veiliger te maak:

AFR ReagenonCriminals