# Baie Suid-Afrikaners is oorgehaal vir dié week se Swart Vrydag in die hoop om groot winskope raak te loop wanneer hulle aanlyn of in winkels koop. Kleinhandelaars bied reeds die afgelope weke afslag aan in aanloop tot die groot dag. Die uitvoerende hoof van National Debt Advisors, Sebastien Alexanderson, sê kopers wat ‘n kredietkaart gebruik of ‘n persoonlike lening uitneem om sogenaamde winskopies aan te skaf, moet die ware koste verstaan:
Speel klankgreep: ENG-BFridayInterest
Hy sê selfs mense met die beste bedoelings gee dikwels meer uit as wat hulle wou of wat hulle maklik kan bekostig:
Speel klankgreep: ENG-BFridayImpulse
Alexanderson sê dit is maklik om in ‘n skuldstrik te beland, veral as ‘n mens nie kontant betaal nie:
Speel klankgreep: ENG-BFridayCalculate
Hy raai kopers aan om vooruit te beplan en nie deur emosies gelei te word wanneer hulle koop nie:
Speel klankgreep: ENG-BFridayPlan
Hy sê indien jy sukkel om jou skuld te betaal, moet jy skuldberading oorweeg:
Speel klankgreep: ENG-BFridayDebtcounsel