# Die N3-tolkonsessie sê druk verkeersvolumes word vandag steeds aangeteken op die N3-tolroete in Mpumalanga, Gauteng, die Vrystaat en KwaZulu-Natal. Die N3-tolkonsessie se woordvoerder, Thania Dhoogra sê hierdie volumes sal na verwagting verder toeneem deur die loop van die komende naweek. Sy sê daar was ‘n aantal ernstige botsings sedert die begin van die vakansietyd en meer as 80-persent van hierdie botsings is weens menslike foute veroorsaak:
Swaar verkeersvolumes word steeds op die N3-tolroete aangeteken [KLANK]
ENG ThaniaonVolumesContinue