# Die Wes-Kaapse Departement van Landbou sê 240 varke is na raming dood sedert sy aankondiging vroeër die maand oor die uitbreking van Afrika-varkkoors in KwaNonqaba, Mosselbaai, en in Thembalethu, George. ‘n Woordvoerder, Daniel Johnson, sê veeartsenykundige beamptes het onverpoosd gewerk om die kleinskaalse boere wat geraak word, by te staan. Johnson sê ‘n inligtingsdag sal môre in Plettenbergbaai gehou word:
Speel klankgreep: ENG DanielJohnsonONInfoDay