Skip to content

Suid-Afrikaanse Windenergie-vereniging verwelkom uitstel van spertyd vir Geïntegreerde Hulpbronplan

# Die Suid-Afrikaanse Wind-energie-vereniging het die uitstel vir kommentaar op die voorlopige Geïntegreerde Hulpbron-plan tot 23 Maart verwelkom. Die IRP is ‘n kragopwekkingsplan wat elektrisiteitsvoorsiening wil verseker. Die vereniging se uitvoerende hoof, Niveshen Govender, sê die uitstel sal die Departement van Minerale Bronne en Energie geleentheid gee om president Cyril Ramaphosa se plan vir meer hernubare energie te inkorporeer vir ‘n kragtiger, inspirerende IRP wat deurlopende elektrisiteit sal verseker.