# Die South African Health Professionals Collaboration, wat meer as 25-duisend gesondheidswerkers verteenwoordig, het bekendgemaak hulle sal nie die Presidensiële Gesondheidsooreenkoms onderteken nie. Hulle standpunt is die ooreenkoms is bloot ‘n poging om steun vir die Wet op Nasionale Gesondheidsversekering te verseker, wat hulle beskou as ‘n gebrekkige oplossing vir universele gesondheidsdekking. Woordvoerder Simon Strachan vra vir opregte gesprekvoering om te verseker gesondheidshervormings bevoordeel pasiënte en die breër gesondheidsorgstelsel:
Suid-Afrikaanse gesondheid-beroepslui weier om Presidensiële Gesondheidsooreenkoms te onderteken [KLANK]
ENG StrachanOnHealthCompact