# Die minister van Beplanning, Monitering en Evaluering, Maropene Ramokgopa, is vol vertroue dat Suid-Afrika se openbare ondernemings op die herstelpad is en besig is om te stabliseer. Sy het aan die Parlement gesê Eskom is ‘n voorbeeld van die herstel terwyl die land nou meer as 100 dae sonder enige beurtkrag gehad het. Sy het die begroting van die Departement van Openbare Ondernemings ingedien en gesê die Suid-Afrikaanse Lugdiens is aan die verbeter:
Suid-Afrika se openbare ondernemings toon tekens van herstel [KLANK]
ENG-RamokgopaOnSOEs