Skip to content

Suid-Afrika sê Israel se voorneme om Palestyne uit te wis is duidelik en moet stopgesit word [KLANK]

# Suid-Afrika sê Israel se voorneme om Palestyne in Gaza uit te wis is onmiskenbaar en moet stopgesit word. Suid-Afrika was gister terug in die Internasionale Geregshof in Den Haag, Nederland, vir meer maatreëls om Israel se voortslepende aanvalle te beëindig. Suid-Afrika se regsverteenwoordiger Tembeka Ngcukaitobi sê Israel se voortgesette aanhitsing tot volksmoord eis onmiddellike optrede. Ngcukaitobi beskuldig Israelse leiers van die oortreding van die Volksmoordkonvensie en minagting van die hof:

ENG NgcukaitobiOnContempt