# Die driedaagse klimaatsveranderingsimposium van Nasionale Tesourie begin vandag in Pretoria. Die tema, Moving the Needle, gaan oor klimaatsverandering en billike oordrag en die rol van die Nasionale Tesourie. Die doel is om klimaatsdoelwitte by die makro-fiskale en finansiële beleid te integreer en regeringskoördinering te verbeter deur klimaatsveranderingkwessies deel te maak van die fiskus. Georgina Ryan van die Tesourie sê Suid-Afrika se Billike Energieoordrag sal onder die vergrootglas kom:
Suid-Afrika se Billike Energieoordrag onder vergrootglas op simposium oor klimaat-veerkragtigheid [KLANK]
ENG-RyanOnSymposium