# Die Ministerie van Elektrisiteit en Energie en die Suid-Afrikaanse Kern-energiekorporasie, vier vandag die 60ste herdenking van die Suid-Afrikaanse Fundamentele Atomiese Navorsingsinstallasie-1-reaktor in Pelindaba. Hierdie 20-megawatt navorsingsreaktor was van kardinale belang in die produksie van lewensbelangrike isotope vir kankerdiagnose en -behandeling. Uitvoerende hoof van Necsa, Loyiso Tyabashe, sê Safari-1, Afrika se eerste reaktor, is steeds een van die wêreld se oudste aktiewe navorsingsreaktors vir verskeie siektes, insluitend kanker:
Suid-Afrika se atoom-navorsingsreaktor vier 60 jaar van wetenskap-uitnemendheid [KLANK]
ENG-TyabasheOnReactor