Skip to content

Suid-Afrika dien volksmoordklagte teen Israel by die Wêreldhof in [KLANK]

# Suid-Afrika het gister die Internasionale Hof van Justisie vir ‘n dringende interdik gevra om te verklaar Israel het sy verpligtinge ingevolge die 1948 Volksmoordkonvensie oortree in sy vergeldingsoptrede teen die Palestynse groep, Hamas in Gaza. Die hoof van openbare diplomasie in die Departemente van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Clayson Monyela, sê Suid-Afrika het ‘n verpligting om volksmoord te voorkom en het sy kommer uitgespreek oor die lot van burgerlikes wat deur die Israeliese aanvalle in die Gaza-strook geraak word. Monyela sê die hof is versoek om Israel opdrag te gee om alle optrede en maatreëls teen Palestina te laat vaar:

ENG-MonyelaOnIsreal