Skip to content

Styging in chroniese nierkwale noop uitbreiding van dialise-sentrums [KLANK]

# Die vaktydskrif Clinical Kidney Journal het die toenemende voorkoms van chroniese niersiektes in Afrika uitgelig. Die styging is veral erg in Suid-Afrika, aangevuur deur faktore soos hoë bloeddruk, diabetes en MIV. Om die styging in gevalle van nierversaking te hanteer, word dialise-sentrums opgerig in townships en dorpe regoor die land. Shoyab Wadee van die Suid-Afrikaanse Nefrologievereniging het aan SABC News gesê daar is ‘n dwingende behoefte aan verbeterde infrastruktuur en standaarde in hierdie geriewe:

ENG-WadeeOnDialysis