Skip to content

Election Day

Days
Hours
Minutes
Seconds

Stygende rentekoerse laat kommer oor skuldterugbetaling opvlam

# Suid-Afrika se ekonomie staan voor skuld wat ophoop en verbanduitdagings weens hoë inflasie en stygende rentekoerse, wat leningsterugbetalings raak. Met rentekoerse op 11,75-persent, is verbruikers toenemend onder druk met verbandterugbetalings, wat nie-presterende lenings laat styg, veral in die beshuisingsektor. Paaiemente is vandag 42-persent hoër as in November 2021. Die hoof-risikobeampte van Standard Bank, Thabani Ndwandwe, vra verbruikers om skuldverligtingsdienste betyds te gebruik om regsoptrede en skade aan jou kredietrekord te vermy. Dit kan toekomstige aansoeke om krediet bemoeilik.