Skip to content

Stormweer sal deel wees van sommige feestelike bedrywighede in Suid-Afrika [KLANK]

# Die Suid-Afrikaanse Weerdiens sê hy verwag steeds skadelike wind en kitsvloede in dele van Suid-Afrika op verskeie van die oorblywende dae van die jaar. Weervoorspeller, Samkelisiwe Twala, sê daar is ‘n 60-persent kans op buie en donderbuie vandag in Mpumalanga en die Vrystaat, met’n 80-persent moontlikheid in Limpopo, Gauteng en KwaZulu-Natal, wat gepaard kan gaan met ontwrigtende reën en plaaslike vloede. Die suidwestelike binneland sal egter mooiweer en warm wees:

ENG SamkelisiweonStormy