Skip to content

Election Day

Days
Hours
Minutes
Seconds

Storm veroorsaak kragonderbrekings in dele van Tshwane [KLANK]

# Die Tshwane-metro sê sy tegnici werk hard aan kragonderbrekings in verskeie dele van die munisipaliteit wat veroorsaak is deur die onlangse stormweer. Dit het uitgeloop op ‘n reuse herstel-agterstand. Die woordvoerder, Selby Bokaba, sê om te verseker die agterstand word spoedig uitgewis, het die stad van vanoggend af die maksimum bronne uitgestuur na die betrokke gebiede:

ENG SelbyonPowerOutages