Skip to content

Sterk wind belemmer pogings om veldbrand naby Drakenstein-gevangenis te blus [KLANK]

# Die Kaapse Wynland Distriksmunisipaliteit se bandweerdiens sê brandbestryders veg steeds teen ʼn groot veldbrand in die gebied langs die Drakenstein-gevangenis op die R301, tussen die Paarl en Franschhoek. Die brand het gistermiddag ontstaan. Die munisipaliteit se woordvoerder, Jo-Anne Otto, sê een van die brandlyne op pad na die N1 het homself uitgebrand, maar die lyn na die rivier brand egter nog:

AFR OttoOnFire