Skip to content

Stellenbosch-munisipaliteit word beskuldig dat hy Botmaskop-natuurgebied vernietig [KLANK]

# Die Kaapse Onafhanklikheidsparty het ʼn strafsaak teen die Stellenbosch-munisipaliteit geopen en beskuldig amptenare dat hulle onwettige ontwikkelings in die Botmaskop-natuurgebied goedkeur. Die party sê die munisipale bestuurder, Geraldine Mettler, het toegelaat dat paaie, rioolpyplyne en ander infrastruktuur op die beskermde grond opgerig word sonder wetlik-vereiste omgewingsgoedkeuring. Karl Bodin van die party sê Wes-Kaapse inwoners verdien ʼn regering wat hulle bioverskeidenheid beskerm en nie vir vermeende wins vernietig nie:

ENG BodinOnFynbos