# Die Demokratiese Alliansie sal hom nie by enige koalisie aansluit waarby die EFF in die Johannesburg of Tshwane-metro’s betrokke is nie. Die leier van die DA, John Steenhuisen, sê die party het in 2016 sy lesse geleer tydens ‘n koalisie met die EFF. Dit het tot ‘n chaotiese en onstabiele regering gelei. Die DA sal Maandag Mpho Phalatse en Randall Williams as moontlike burgemeesters van onderskeidelik Johannesburg en Tshwane voorstel:
Speel klankgreep: ENG Steenheisen EFF