# Statistieke Suid-Afrika berig ‘n afname in hofsake oor siviele skuld in sy jongste opname vir September. Siviele dagvaardings vir skuld het in die derde kwartaal met 12-persent gedaal vergeleke met dieselfde tydperk verlede jaar. Siviele vonnisse vir skuld het ook op ‘n jaargrondslag met 6,7-persent gedaal. Statistieke SA se woordvoerder, Onica Mushwana, sê die totaal vir vonnisse het altesaam 298,8-miljoen-rand beloop, met lenings en dienste die vernaamste bydraers:
StatsSA-opname toon dalende neigings in dagvaardings en vonnisse vir siviele skuld [KLANK]
ENG MushwanaCivilDebt