Skip to content

Election Day

Days
Hours
Minutes
Seconds

Fase 4-beurtkrag tree in werking weens verlies van opwekkingseenhede

# Eskom sê fase vier-beurtkrag het vanoggend om vieruur tot verdere kennisgewing in werking getree. Dit is weens die verlies van vyf opwekkingseenhede by die Kendal-kragstasie en nog een by die Duvha-kragstasie in Mpumalanga. Die kragvoorsiener sê hy sal die kragstelsel noukeurig dophou en kommunikeer indien daar enige beduidende veranderinge aan die netwerk is.