# Die Stad Tshwane het inwoners versoek om waaksaam te wees vir mense wat aansoekvorms en indiensnemings-kontrakte van die Uitgebreide Openbare Werke-program op bedrieglike wyse verkoop. Die Stad sê hy wil dit duidelik stel aan inwoners hierdie aansoekvorms is nie te koop is nie. Hulle word gratis uitgereik aan aansoekers. Die woordvoerder Sipho Stuurman sê ‘n lotery-stelsel kies mense wat aansoek gedoen het en dit kos nie geld nie:
Speel klankgreep: ENG Sipho Stuurman