Skip to content

Stad Tshwane vorder goed om Hammanskraal se waterprobleme op te los [KLANK]

# Die Stad Tshwane sê hy het tot op hede goeie vordering gemaak in verskeie afdelings van die Rooiwal-watersuiweringsaanleg se opgraderingsprojek. Die doel is om Hammanskraal se waterprobleme op te los. Die burgemeesterskomiteelid vir Nutsdienste, Streeksoperasies en Samewerking, Themba Fosi, sê hulle verwag oor die volgende drie maande vordering met die oprigting van twee basiese besink-tenke en die opknapping van die oostelike vloei-balanseringstenk en pompstasie:

ENG ThembaonHammanskraal