Skip to content

Election Day

Days
Hours
Minutes
Seconds

Stad Tshwane veroordeel die toename in grondbesettings [KLANK]

# Die Stad Tshwane sê die tempo van grondbesettings het ongekende vlakke bereik. Amptenare het vroeër die week ondersoek ingestel in die gebied agter Erasmia en Sunderland Ridge waar grondbesetting voorkom. Die burgemeesterskomiteelid vir Nutsdienste en Streeksoptrede en -koördinering, Themba Fosi, sê hulle het tydens die inspeksie bevind gewetenlose individue verkoop onwettige erwe in die gebied teen sowat vyfduisend-rand om hulself te verryk. Hy sê dit hou ‘n bedreiging in vir aangrensende sakeondernemings en wetsgehoorsame burgers:

ENG ThembaonLandInvasion