Skip to content

Stad Tshwane verbind om aandag te gee aan alle diensleweringsprobleme in Atteridgeville [KLANK]

# Die Stad Tshwane sê die vele probleme in Atteridgeville Uitbreiding 19 sal met verloop van tyd hanteer word. Dit sluit in meer doeltreffende vullisverwydering, die hantering van stormwaterstelsels en beter paaie. Die burgemeesterskomiteelid vir Menslike Nedersettings, Ofentse Madzebatela, sê die metro werk saam met die provinsiale regering om meer behuisingsgeleenthede aan begunstigdes in Atteridgeville te verskaf:

ENG OfetseonAtteridgeville