Skip to content

Stad Tshwane sê onwettige stortingsterreine kan brande laat ontstaan

# Die Stad Tshwane sê onwettige stortingsterreine kan brande veroorsaak weens hoë temperature en verrotting. Hierdie brande kan giftige deeltjies vrystel wanneer die gevaarlike materiaal vlamvat en dit kan mense en diere raak. Tshwane spits sy hulpbronne toe op die uitwissing van die toenemende aantal onwettige stortingsterreine reg oor die metro. Die stad sê sommige van hierdie terreine kan gesondheidsrisiko’s inhou omdat dit langs skole en kerke is.