# Die Stad Tshwane se burgemeesterskomiteelid vir Ekonomiese Ontwikkeling en Ruimtelike Beplanning, André le Roux, het ‘n toesigbesoek gebring aan die kantore van die Bou-omgewings- en Handhawings-afdeling in Klipfontein, Akasia en Sinoville. Hy wou eerstehandse inligting inwin oor die omvang van grondbesettings in die noordelike gebiede van Tshwane. Die stad se woordvoerder, Sipho Stuurman, sê Klipfontein is een van die vele gebiede waar stadsgrond onwettig aan gemeenskappe verkoop is:
Speel klankgreep: ENGSiphoStuurmanLAND