# Die Stad Tshwane het sy reisgeldtariewe vir die Tshwane Busdiens en A Re Yeng-busdienste hersien. Die nuwe struktuur sluit vermindering van reisgeld van twee-tot 13-rand in. Pendelaars moet ‘n Connector-kaart gebruik wat teen 65-rand by verskeie punte beskikbaar is. Die burgemeesterskomiteelid vir Paaie en Vervoer, Raadslid Katlego Matebe, sê hulle wil die finansiële las ligter maak en terselfdertyd die reis verbeter:
Stad Tshwane hersien openbare vervoer-tariewe [KLANK]
ENG-MathebeOnFare