Skip to content

Stad Tshwane daartoe verbind om infrastruktuur-agterstand aan te spreek [KLANK]

# Die Stad Tshwane sê hy is daartoe verbind om sy infrastruktuur-agterstand aan te spreek, te midde van plaaslike oorstromings wat hom gedwing het om sommige paaie in die metro te sluit. Die stad het in die 2023/2024-boekjaar meer as 2-miljard-rand belê in die instandhouding en uitbreiding van pad-infrastruktuur en openbare vervoerstelsels. Die burgemeesterskomiteelid vir Nutsdienste en Streekbedrywighede, Themba Fosi, sê Tshwane sal voortgaan om beleggings in padinstandhoudings-intervensies te prioritiseer om te verseker dat die stad se infrastruktuur aan die hoogste standaarde voldoen vir veiligheid en doeltreffendheid:

ENG ThembaonBacklog