# Die Stad Tshwane het ‘n aggressiewe en ongekende skuldinvorderingsveldtog begin deur dienste op te skort van inwoners wie se rekeninge meer as drie maande agterstallig is. Onbetaalde skuld aan Tshwane, hoofsaaklik dié van staatsdepartemente, ambassades, besighede en inwoners, staan tans op 17-miljard-rand. ‘n Woordvoerder van die stad, Selby Bokaba, sê dié skuld maak dit vir die Stad moeilik om sy pligte na te kom en noodsaaklike en basiese dienste te lewer:
Speel klankgreep: ENGSelbyBokaba