Skip to content

Stad Kaapstad werk onverpoosd om waterbeskadigde infrastruktuur te herstel [KLANK]

# Eskom sê hy het kragtoevoer herstel na meer as vyf-duisend huishoudings in Khayelitsha, Kaapstad, ten spyte van koue en nat weer in die Wes-Kaap. Tegnici is steeds besig met foute regoor die provinsie, met onderbrekings in Sutherland, Macassar, De Doorns, Bettysbaai, Kleinmond en Rooiels. Kaapstad se burgemeesterskomiteelid vir Energie, Xanthea Limberg, sê intussen spanne werk onverpoosd om ernstige skade aan infrastruktuur regoor die metro te herstel:

ENG LimbergOnPowerOutages