Skip to content

Stad Kaapstad waarsku publiek nadat lasbriewe vir inhegtenisnemings met 36,2% styg  [KLANK]

# Van die byna 100-duisend lasbriewe wat vir onbetaalde verkeersboetes en minagting van die hof in die vorige boekjaar in Kaapstad uitgereik is, het 40-duisend-321 motoriste agter tralies beland. Dit is ‘n toename van 36,2-persent sedert die vorige jaar. Die burgemeesters-komiteelid vir Veiligheid en Sekuriteit, JP Smith, sê tussen Julie verlede jaar en Junie vanjaar, het die stad se Verkeersdienste 95-duisend-710 lasbriewe uitgereik:

AFR SmithOnWarrants