Skip to content

Stad Kaapstad verwelkom nuwe Energie-vakleerlinge [KLANK]

# Die Stad Kaapstad se Energie-opleidingsentrum in Brackenfell het die nuwe groep Eksterne Ambagslui in Opleiding verwelkom. Sowat 50 vakleerlinge het reeds vanjaar hul kwalifikasies ontvang, en teen die einde van die jaar sal meer as 269 vakleerlinge in verskeie stadiums van die ambags-opleidingsprogram wees. Die burgemeesterskomiteelid vir Energie, Beverley van Reenen, sê die interne ambagslui in opleiding word tans opgelei om aan stadsinfrastruktuur te werk:

ENG BerverleyonApprentices