Skip to content

Stad Kaapstad verskerp fokus op moontlikhede vir alternatiewe energie [KLANK]

# Die Stad Kaapstad sê hy ondersoek die voorsiening van alternatiewe energie in informele nedersettings waar woonstrukture nie aan die kragnetwerk gekoppel kan word nie. Dit is deel van die stad se program vir die stedelike energie-behoefte. Die burgemeesterskomiteelid vir Energie, Beverley van Reenen, sê toegang tot veilige en volhoubare bronne bly ‘n kritieke fokus vir die stad, nie net om lewensomstandighede te verbeter nie, maar ook om die gevaar van brande te beperk:

ENG BeverleyonAiternative