Skip to content

Stad Kaapstad ondervind ‘n toename in afpersing van sy personeel [KLANK]

# Die Stad Kaapstad sê hy het ‘n toename gemerk in die viktimisering van sy kontrakteurs en afleweringspersoneel deur afpersers en konstruksiemafia-sindikate. Die aantal begeleidingsvoertuie vir metro-afdelings en kontrakteurs het van 759 in een maand in 2022/2023 toegeneem tot eenduisend-292 in dieselfde periode vanjaar, wat ‘n toename van 70-persent is. Die burgermeesterskomiteelid vir Veiligheid en Sekuriteit, JP Smith, sê 105 gevalle is sedert Januarie verlede jaar aangemeld:

AFR JPonSafetyEscorts